Verskil tussen weergawes van "Shah Jahan"

5 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+ Inligtingskas)
}}
 
'''Shahabuddin Muhammad Shah Jahan''' (15 Januarie 1592 – 31 Januarie 1666, [[Oerdoe]]: شہاب الدین محمد شاہجہاں) was van 1628 totot 1658 die vyfde [[Mogolryk|Mogol]]-[[Keiser van Indië]]. GeboreHy is gebore as Prinsprins Khurram, was hy die seun van keiser [[Jahangir]] en sy Hindoe-Rajput vrou, [[Taj Bibi Bilqis Makani]] (13 Mei 1573 – 18 April 1619). Hy word as een van die grootste Mogole beskou en sy regerende tydperk word as die goue era van die Mogolryk se argitektuur beskoubeskryf. Om die rede het hy baie monumente opgerig, een hiervan is die beroemde [[Taj Mahal]], die [[mausoleum]] van sy mees geliefde vrou, [[Mumtaz Mahal]].
 
{{Saadjie}}