Verskil tussen weergawes van "NG Kerk in Zambië"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
==Nk(h)ana stig weer af==
In [[1998]] verdeel die gemeente in twee, toe Dutch Reformed Church in Zambia Nkhana (nou met die "h") afstig en die moedergemeente '''Dutch Reformed in Zambia Lusaka''' word. Die twee gemeentes het in [[2009]] altesaam 459 belydende lidmate en 159 dooplidmate. Lusaka het sy eie leraar en 'n pastorale hulp en Nkhana word deur 'n leraar van die [[Nederduitsch Hervormde Kerk]] bedien. Ds. Nico Mostert was die eerste leraar van DRCZ Lusaka en ds. Riaan Botha van DRCZ Nkhana.
 
==Eksterne skakel==
*[http://drcz.ng.org.za/index.html Lusaka-gemeente se webtuiste]
*[http://nkana.drcz.ng.org.za/ Nkhana-gemeente se webtuiste]
*[http://www.ngkerk.org.za/abid/gemeentes/soek.asp?page=6&gemeente=zambia Amptelike inligting op NG Kerk se webtuiste]
 
==Bronne==
* [[Gereformeerde kerk Koperstreek]]
* [[Gereformeerde kerk Lusaka]]
 
==Eksterne skakel==
*[http://drcz.ng.org.za/index.html Lusaka-gemeente se webtuiste]
*[http://nkana.drcz.ng.org.za/ Nkhana-gemeente se webtuiste]
*[http://www.ngkerk.org.za/abid/gemeentes/soek.asp?page=6&gemeente=zambia Amptelike inligting op NG Kerk se webtuiste]
 
[[Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Zambië| ]]
85 790

wysigings