Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord"

geen wysigingsopsomming nie
 
[[Beeld:Ds AJ du Plessis.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. Alwyn Johannes du Plessis, leraar van 1974 tot 1987.]]
 
[[Beeld:Victor Edouard d'Assonville se huwelik met Johanna Mathilde Therése van der Merwe.jpg|duimnael|regs|250px|Ds. (later dr.) V.E. D'Assonville trou in 1956 met Johanna van der Merwe. Hy was die gemeente se leraar van 1970 tot 1971.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord''' was die naasoudste gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] in [[Potchefstroom]], maar nadat die [[Gereformeerde kerk Noordbrug]] se getal belydende lidmate in 2011 afgeneem het tot 168 en dié van Potchefstroom-Noord tot 379, het die gemeente in daardie jaar saamgesmelt as die [[Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bult]]. Einde 2015 het die nuwe gemeente se belydende lidmate 638 getel, 91 meer as die samestellende dele vier jaar vantevore.
84 883

wysigings