Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Odendaalsrus"

[[Lêer:Ds Benonie Duvenage.jpg|duimnael|links|160px|Dr. Benonie Duvenage, die leraar van 1953 tot 1958.]]
 
[[Beeld:Ds_DF_Malan GKSA.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. Daniël Francois, die leraar van 1950 tot 1953.]]
Met afstigting in 1933 van die [[Gereformeerde kerk Ventersburg]] (gestig in 1864 en die oudste gemeente in die Klassis) het die nuwe Gereformeerde kerk Odendaalsrus geen kerkgebou gehad nie. Eredienste is in die sinksaal van die [[NG gemeente Odeldaalsrus]] gehou. Vroeg reeds was daar by die lidmate 'n sterk behoefte aan 'n eie kerkgebou, en nadat die gemeente by wyse van kollektelyste £117 ingesamel het, is in Mei 1936 besluit om oor te gaan tot die bou van ’n eie kerk.
 
== Die eerste kerkgebou ==
85 042

wysigings