Verskil tussen weergawes van "Sirië"

139 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
k
 
== Klimaat ==
[[Lêer:Tree_on_a_mountain_-_from_monastry_of_Semen_Stolbnik_near_Aleppo_-_Syria.jpg|duimnael|Septemberson in 'n berggebied buite Aleppo]]
Die kusgebiede langs die Middellandse See het, net soos die aangrensende westelik bergreekse, 'n Mediterreense klimaat met 'n lang droë seisoen tussen Mei en Oktober. Ligte somerreën is gewoonlik beperk tot die uiterste noordweste.