Verskil tussen weergawes van "Sirië"

3 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
In Sirië se woestynstreke word hoër somertemperature aangeteken (met gemiddeldes tussen 35 en 40 °C).
 
Neerslae neem in ooswaartse rigting af. Terwyl die kusgebiede en westelike berggebiede jaarliks tussen 760 en 1 000 mm reënval ontvang, word in die binnelandse steppegebiede slegs tussen 250 en 500 mm, in die Al-Durūz-bergstreek 200 mm en in die woestyngebied van Al-Hamad minder as 130 mm aangeteken. Neerslae varieer baie, veral gedurende die lente en najaar.
 
== Geskiedenis ==