Boergondië: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|fr}} using AWB (10861))
No edit summary
Vandag word in die streek nog talle oorblyfsels van die Romeinse beskawing asook talle kerke en katedrale in die Romaanse boustyl aangetref. Ná die verval van die Karolingiese Ryk het Boergondië in die 11de en 12de eeu 'n nuwe bloeitydperk beleef en gelykertyd met die monastiese hervormingsbeweging van [[Cluny]] en die stigting van die Cisterciënse-orde tot die sentrum van 'n geestelike vernuwing ontwikkel wat groot dele van Europa sou raak.
 
In die 15de eeu het Boergondië, waarby intussen ook 'n aantal aangrensende gebiede ingesluit is, onder hertog [[Filips die Goeie]] uit die huis van Valois, tot een van die welvarendste en magtigste state in Europa ontwikkel.
 
[[Kategorie:Boergondië]]
291

wysigings