Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Goedgegun"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds PJ Steyn.jpg|duimnael|170px|regs|Ds. P.J. Steyn, leraar van 1958 tot 1962.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Goedgegun''' was een van twee gemeentes van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] in [[Swaziland]]. Die middelpunt van die gemeente was op Goedgegun, die vierde grootste nedersetting in Swaziland, waarvan die naam later verander is na [[Nhlangano]], wat "plek van ontmoeting" beteken.
 
84 837

wysigings