Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

2 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
Opruim
Die '''Beringsee''' is ’n [[binnesee]] van die [[Stille Oseaan]].<ref name="Fasham2003">{{cite book|author=Fasham, M. J. R. |title=Ocean biogeochemistry: the role of the ocean carbon cycle in global change|url=http://books.google.com/books?id=3c_vFxn2Z8kC&pg=PA79|year=2003|publisher=Springer|isbn=978-3-540-42398-0|page=79}}</ref><ref name="McColl2005">{{cite book|last=McColl|first=R.W.|title=Encyclopedia of World Geography|url=http://books.google.com/books?id=DJgnebGbAB8C&pg=PA697|accessdate=26 November 2010|year=2005|publisher=Infobase Publishing|isbn=978-0-8160-5786-3|page=697}}</ref> Dit is ’n relatief vlak see.
 
Die see word deur die [[Alaska-skiereiland]] geskei van die [[Golf van Alaska]]. Die [[oppervlakte]] is meer as 2&nbsp;000&nbsp;000&nbsp;km². Dit word in die ooste en noordooste deur [[Alaska]] begrens, in die weste deur [[Rusland]] se [[Russiese Verre-Ooste|Verre Ooste]] en die [[Kamtsjatka-skiereiland]], in die suide deur die Alaska-skiereiland en die [[Aleoetiese Eilande]] en in die verre noorde deur die [[Beringstraat]], wat die Beringsee en die [[Arktiese Oseaan]] se [[Tsjoekotkasee]] verbind. Die see is genoem na [[Vitus Bering]], ’n [[Denemarke|Deense]] navigator in Russiese diens wat in 1728 die eerste Europeër was wat dit stelselmatiesstelselmatig verken het.
 
Die Beringsee-[[ekostelsel]] sluit bronne van Amerika en Rusland in, sowel as van internasionale waters.<ref>{{cite web|title=North Pacific Overfishing (DONUT)|url=http://www1.american.edu/ted/donut.htm|work=Trade Environment Database|publisher=American University|accessdate=13 Augustus 2011}}</ref>. Die interaksie tussen strome, see-ys en weer maak dit ’n lewendige en produktiewe ekostelsel.
 
== Geskiedenis ==