Verskil tussen weergawes van "Napels"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+ Beeld)
|}
 
'''Napels''' ([[Italiaans]]: ''Napoli'' [ˈnaːpoli], [[Napolitaans]]: ''Napule'' [ˈnaːpələ], [[Latyn]]: ''Neapolis'', Ou-Grieks: ''Νεάπολις'' "newnuwe stad") is die grootste en mees welvarende stad in die Mezzogiorno d'Italia (die Middag van Italië oftewel Suid-[[Italië]]). Verder is dit een van die grootste stede in Italië, met 'n bevolking van 959 574. Dit het 'n groter metropolitaanse bevolking van ongeveer 3 085 447, wat die stad na [[Rome]] en [[Milaan]], die derde grootste stad in Italië maak. Die inwoners van die stad staan bekend as Napolitane, napoletani of meer poëties partenopei in Italiaans.
 
Napels besit 'n indrukwekkende ryk geskiedenis, kuns en kultuur en het selfs 'n eie taaldialek, Napolitaans [Napulitano], wat soveel afwyk van standaard Italiaans dat sommige taalkundiges dit as 'n taal in eie reg beskou. Napels word deur sy ligging, grootte en atmosfeer beskou as die argetipiese weerspieëling van die lewe in suide van ''"il bel paese"'' (die mooi land).