Verskil tussen weergawes van "Land"

3 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Opruim
k (→‎Eksterne skakels: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|es}} using AWB (10861))
(Opruim)
[[Lêer:Europe countries map 2.png|thumbduimnael|regs|300px|Die lande in Europa soos deur die Verenigde Nasies erken.]]
 
Die term '''land ''' verwys in [[staatskundige aardrykskunde]] en [[internasionale politiek]] na 'n [[staatskundige verdeling]] van 'n aardrykskundige entiteit, 'n [[soewerein]]e grondgebied, wat die algemeenste met die opvattings van [[staat]] of [[nasie]] en [[regering]] assosieer word.
 
Die term word in die algemene gebruik informeel aangewend om beide die begrippe van ''[[nasie]]'' ('n kulturele entiteit) en die van ''[[staat]]'' ('n politieke entiteit) te omskryf. Definisies verskil, en in hierdie sin word dit soms gebruik om na beide state en party ander politieke entiteite te verwys,<ref>http://www.austlii.edu.au/au/legis/cth/consol_act/aia1901230/s22.html, http://www.austlii.edu.au/cgi-bin/disp.pl/au/cases/cth/federal%5fct/1997/912.html, http://foia.state.gov/masterdocs/09fam/0941104X1.pdf, http://www.economist.com/theworldin/international/displayStory.cfm?story_id=3372495&d=2005, http://www.state.gov/documents/organization/84411.pdf</ref>, terwyl in sommige gevalle dit slegs na ''staat'' verwys.<ref>[http://geography.about.com/cs/politicalgeog/a/statenation.htm About.com:"Geography: Country, State, and Nation".]</ref> Dit is nie ongewoon vir algemene inligting of statistiese publikasies om die wyer betekenis aan te neem vir doeleindes soos illustrasie en vergelyking nie.<ref>[http://www.countryreports.org/country.aspx?countryid=96&countryName=countryid=96&countryName=Greenland countryreports.org], [https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/rankorder/2078rank.html cia.gov], [http://www.guinnessworldrecords.com/content_pages/record.asp?recordid=46682 guinnessworldrecords.com], [http://www.guinnessworldrecords.com/content_pages/record.asp?recordid=49295 guinnessworldrecords.com]</ref>
 
Daar is dosyne nie-soewereine landstreke (subnasionale entiteite, 'n ander vorm van staatskundige verdeling of [[administratiewe verdeling]] binne die ruimte van 'n groter moondheid) wat samehangende aardrykskundige entiteite verteenwoordig (waarvan party voormalige lande is), maar waarvan geen soewereine state is nie. Die meeste van hierdie state beskik deesdae oor 'n aansienlike mate van [[selfregering]], maar kwalifiseer nie as nasies nie omdat hulle die eiendom is van ander moondhede. Verskeie state het oorsese afhanklikhede met landsgebiede en burgerskappe wat afgesonder is van hul eie.
 
=== Staat ===
'n '''Staat''' is 'n onafhanklike landsgebied met 'n regering, 'n bevolking en soewereiniteit hieroor. Die hele landmassa van die [[Aarde]] word beskou as onderverdeel in sulke lande. Daar is tans 193 state wat deur die [[Verenigde Nasies]] erken word &mdash; sy 192 lede en die [[Vatikaanstad]]. Die ''Republiek van Sjina'' (Taiwan) is die enigste soewereine staat wat nie meer deel is van die Verenigde Nasies nie.
 
Benewens hierdie state is daar ook ander nie-soewereine landsgebiede wat, onder die filosofie van [[selfbeskikking]], sou verkies om as lande in hierdie opsig beskou te word. Sommige van hierdie het ''de facto'' beheer oor hul bevolking en landsgebied, soos byvoorbeeld [[Abkhasië]], maar word nie as state beskou nie, omdat daar nie erken word dat hulle oor soewereiniteit beskik nie. Daar is egter ook in sommige internasionaal erkende state geen funksionele sentrale regering nie, óf wat verskeie ''de facto'' state en regerings het. Hierdie word internasionaal nie beskou om aparte state te verteenwoordig nie &mdash; hulle word beskou as om op die grondgebied van die internasionaal erkende staat te bestaan.
 
=== Nasie ===
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
 
== Bronne ==
* Anderson, Benedict; 'Imagined Communities: Reflections On the origin and Spread of Nationalism'; Londen, Verso; 1991
* Viotti, Paul R. en Kauppi, Mark V.; 'International Relations and World Politics - Security, Economy, Identity'; Tweede Uitgawe; New Jersey, Prentice Hall; 2001
* Mires, Stuart and Addison-Scott, Alexandra
 
* [http://www.geography-site.co.uk/pages/countries/atlas_index.html Geography Site landprofiele] gebaseer op die ''CIA World Factbook''
* [http://www.geography-site.co.uk/pages/countries/howmany.html Hoeveel lande is daar?]
* [http://www.geography-site.co.uk/pages/countries/demonyms.html Demonieme - Wat noem jy mense van ander lande?]
* [http://lcweb2.loc.gov/frd/cs/ Library of Congress - Landstudies]
* [http://news.bbc.co.uk/1/hi/country_profiles/default.stm BBC-landprofiele]
* [https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/index.html Die ''CIA World Factbook'']
* [http://www.state.gov/r/pa/ei/bgn/ The US Department of State - Background Notes] Feite en inligting oor lande, afhanklikhede en areas van spesiale soewereiniteit regoor die wêreld.
* [http://countries1900.com/?q=language:en Lande in 1900]
* [http://unstats.un.org/unsd/ United Verenigde Nasies Statistiekdivisie]