Verskil tussen weergawes van "Sirië"

119 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
 
=== Arabiese verowering en Islamisering ===
[[Lêer:The_great_Umayyad_mosque_in_Aleppo_at_night.JPG|duimnael|'n Nagaansig van die Groot Omajade-moskee in Aleppo]]
Die verowering van Damaskus in 635 was die beginpunt van die geleidelike Arabisering en Islamisering van die gebied. Vanuit die perspektief van die veroweraars, wat vanuit die Arabiese Skiereiland afkomstig was, het die Arabiese benaming al-Sjam gelykgestaan aan "die gebied aan die linkerkant" of "die noordelike gebied". Dié naam verwys in moderne Arabies nog steeds na die stad Damaskus. 'n Tweede benaming, Bilad al-Sjam ("die Siriese land"), het na bewoonde streke tussen die Taurus-gebergte en die Sinai-skiereiland verwys.
 
105 604

wysigings