Verskil tussen weergawes van "Kofi Annan"

109 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Kofi Atta Annan''' (gebore [[8 April]] [[1938]]) is 'n [[Ghana|Ghanese]] diplomaat, en was van [[1 Januarie]] [[1997]] tot en met [[1 Januarie]] [[2007]] die sewende sekretaris-generaal van die [[Verenigde Nasies]].<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> In [[2001]] is die [[Nobelprys vir Vrede]] aan Annan en die Verenigde Nasies toegeken.<ref name="Nobel Peace">{{cite web|last=Annan|first=Kofi|title=The Nobel Peace Prize 2001|url=http://www.nobelprize.org/nobel_prizes/peace/laureates/2001/index.html|publisher=nobelprize.org|accessdate=2014-02-08}}</ref>
 
== Belangrikste prestasies ==