Kalsiumkarbonaat: Verskil tussen weergawes

 
== Optiese eienskappe ==
[[Lêer:Calcite reflectionprop.jpg|duimnael|links|250px|'n Kalsietkristal wat sy dubbelbrekendheid vertoon]]
Groot kristalle van kalsiet kom in die natuur voor. In die sigbare en naby-infrarooi gebied is hulle deursigtig, maar sterk dubbelbrekend. Die kristal is negatief unaksiaal en dit word toegepas as polariseerder in hierdie golflengtegebied. <ref name=redopt/> Dit is moontlik om kwartgolflengteplaatjies daaruit te maak wat liniêrgepolariseerde lig omsit in sirkulêrgepolariseerd.
 
22 781

wysigings