Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
==Opleiding==
Na die [[gimnasium]] in [[Rotterdam]] afgerond te hê, het Pechtold regte studeer aan die [[Universiteit van Leiden | Rijksuniversiteit Leiden]]. Egter, hy voltooide die studie nie. Vervolgens het hy [[geskiedenis|kunsgeskiedenis]] en [[argeologie]] studeer. Hy studeer af op 'n doktorale tesis oor sewentiende- en agtiende-eeuse skilderkuns.
 
==Loopbaan==
Pechtold begin sy loopbaan as afslaer by "Van Stockums Veilings" in [[Den Haag]] vir die veiling van skilderye. Van 1994 tot 2003 is hy lid van die Stadsraad van [[Leiden]], 'n paar keer onderbreek deur sy funksie as wethouer. Van 2002 tot 2005 is hy algemeen voorsitter van die [[Demokrate 66|D66-party]].
99

wysigings