Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
 
==Loopbaan==
Pechtold begin sy loopbaan as afslaer by "Van Stockums Veilings" in [[Den Haag]] vir die veiling van skilderye. Van 1994 tot 2003 is hy lid van die Stadsraad van [[Leiden]], 'n paar keer onderbreek deur sy funksie as wethouer. Van 2002 tot 2005 is hy algemeen voorsitter van die [[Demokrate 66|D66-party]]. Van 2005 tot 2006 is Pechtold minister sonder portefeulje, naamlik minister vir Bestuurlijke Hernuwing en Koninkrijksrelaties. In [[2006]] word hy lid van die [[Tweede Kamer dervan die Staten-Generaal]] vir die [[Demokrate 66]]. Hy is daar faksieleier van.
 
==Om te weet==
99

wysigings