Verskil tussen weergawes van "Vir altyd"

731 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas rolprent
'''Vir altyd''' is 'n Afrikaanse film. Donalee Roberts vertolk die rol van Nina en Ivan Botha as Hugo. Nina word voor die kansel gelos, sy kan nie die vernedering verduur nie en besluit om haar perfekte dag ten volle te geniet. Nina en Hugo word die volgende oggend op 'n vliegtuig wakker, besig om in Mauritius te land. Wat sal hulle doen?
| naam = Vir altyd
| beeld =
| regisseur = Jaco Smit
| produksieleier =
| geskryf_deur = Ivan Botha<br />DonnaLee Roberts
| verteller =
| met = Laré Birk<br />Ivan Botha<br />Elize Cawood
| musiek =
| kinematografie =
| redigeerder =
| ateljee =
| verspreider =
| vrygestel = 12 Februarie 2016
| speeltyd =
| land = Suid-Afrika
| taal = Afrikaans
| begroting =
| bruto =
| voorafgegaan_deur =
| opgevolg_deur =
| webtuiste =
| imdb_id = 4768926
}}
 
'''Vir altyd''' is 'n Afrikaanse filmrolprent wat op 12 Februarie 2016 in teaters begin draai het. Donalee Roberts vertolk die rol van Nina en Ivan Botha as Hugo. Nina word voor die kansel gelos, sy kan nie die vernedering verduur nie en besluit om haar perfekte dag ten volle te geniet. Nina en Hugo word die volgende oggend op 'n vliegtuig wakker, besig om in Mauritius te land. Wat sal hulle doen?
 
== Eksterne skakels ==