Verskil tussen weergawes van "Vir altyd"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
}}
 
'''Vir altyd''' is 'n Afrikaanse rolprent wat op 12 Februarie 2016 in teaters begin draai het. Donalee Roberts vertolk die rol van Nina en Ivan Botha as Hugo. Nina word voor die kansel gelos, sy kan nie die vernedering verduur nie en besluit om haar perfekte dag ten volle te geniet. Nina en Hugo word die volgende oggend op 'n vliegtuig wakker, besig om in [[Mauritius]] te land. Wat sal hulle doen?
 
== Eksterne skakels ==