Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
{{Gaan taal na}}
{{Inligtingskas Ampsbekleër
| naam = Alexander Pechtold
'''Alexander Pechtold''' is 'n Nederlandse [[politikus]].
 
== Biografie ==
Alexander Pechtold (Delft, 16 desemberDesember [[1965]]) is 'n Nederlandse [[geskiedenis|historikus]], [[politikus]], [[minister]] en [[burgemeester]] vir die [[Demokrate 66]], 'n [[liberalisme|regs-liberale]], progressiewe [[politieke party]] met enkele sosialisties-demokratiese standpunte, onder ander oor [[kultuur]], emansipasie en omgewingsake.
 
=== Opleiding ===
Na die [[gimnasium]] in [[Rotterdam]] afgerond te hê, het Pechtold regte studeer aan die [[Universiteit van Leiden | Rijksuniversiteit Leiden]]. Egter, hy het nie klaar die regtestudie. Vervolgens het hy [[geskiedenis|kunsgeskiedenis]] en [[argeologie]] studeer aan die [[Universiteit van Leiden|universiteit]]. Hy studeer af op 'n doktorale tesis oor sewentiende- en agtiende-eeuse skilderkuns. Ook behaal hy in [[1995]] die diploma vir afslaer.
 
=== Loopbaan ===
Pechtold begin sy loopbaan as afslaer by "Van Stockums Veilings" in [[Den Haag]] vir die veiling van skilderye. Van 1994 tot 2003 is hy lid van die Stadsraad van [[Leiden]], 'n paar keer onderbreek deur sy funksie as wethouer. Van 2002 tot 2005 is hy algemeen voorsitter van die [[Demokrate 66|D66-party]]. Van 2003 tot 2005 is hy [[burgemeester]] van Wageningen. Van 2005 tot 2006 is Pechtold minister sonder portefeulje, naamlik minister vir Bestuurlijke Hernuwing en Koninkrijksrelaties. In [[2006]] word hy lid van die [[Tweede Kamer van die State-Generaal]] vir die [[Demokrate 66]]. Hy is daar fraksieleier van.
 
==== Politieke aktiwiteite ====
* Pechtold het in Julie [[2005]] 'n brief publiseer oor bestuurlijke hernuwing, waarin 'n agenda vir demokratiese innovasies is aangebied. Daar kom 'n burgerforum kiesstelsel en 'n Nasionale Konvensie oor die plek van die Grondwet in die staatsbestel. Aangekondig word dat die kiesdrempel verlaag sal word na 12,5 persent van die kiesdeler. In 2010 moet die [[burgemeester]] gekies word.
* Pechtold het gedien in [[2014]] saam met sy kollega-fraksievoorsitters [[Geert Wilders|Wilders]] ([[PVV]]), Roemer ([[Sosialistiese Party|SP]]), Van Haersma Buma ([[CDA]]), Van Ojik ([[GroenLinks|GL]]) en Thieme ([[Party vir die Diere|PvdD]]) 'n mosie van wantroue in teen minister [[Ronald Plasterk|Plasterk]] vanweë dit verkeerd en onvolledig inlig van die Kamer oor die intelligensiedienste. Die mosie is verwerp, waarby die ondertekeningsmaatskappy breuke voor gestem.
 
== Taalverdediging ==
Die Nederlandse stigting [[taalverdediging]] wat sorge het oor die verengelsing van Nederland het besware teen Pechtold se houding teenoor hierdie vraagstuk. Pechtold vind dat meer kinders van 4 jaar aan Engels blootgestel moet word en dat dit belangriker is as byvoorbeeld rekenvaardighede. <ref>{{cite web|url=http://h2046255.stratoserver.net/nieuwsbrieven/nb2010-2.pdf|title=Nieuwsbrief Stichting Taalverdediging, lente 2010|language=nl}}</ref>
 
== Om te weet ==
Pechtold is getroud met Froukje Idema en het met haar twee kinders verwek. Hy is woonagtig in Wageningen, daarvoor in [[Leiden]], daarvoor in Rhoon en daarvoor in Delft (sy geboorteplek). Sy stokperdjie is skilderyekunst<!-- skilderkuns? -->. In [[2012]] het hy 'n boek geskryf, wat gepubliseer is op 3 Februarie 2012. Dit het as titel: "Henk, Ingrid en Alexander".
 
== Bronne ==
* (NL){{nl}} [http://www.parlement.com/id/vgz51a5nyogf/a_alexander_pechtold Parlement en Politiek - biografie]
* (NL){{nl}} [https://d66.nl/mensen/alexander-pechtold/ - websiteWebtuise van D66]
 
== Verwysings ==