Verskil tussen weergawes van "City of Westminster"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die huidige stadsdistrik City of Westminster is in 1965 met die vestiging van Groter Londen geskep deur die samesmelting van die ou City of Westminster en die distrikte Paddington en St. Marylebone. Die stadstatus van die vroeëre, kleiner Metropolitan Borough of Westminster is ook onmiddellik aan die nuwe distrik toegeken wat deur die Westminster-stadsraad (''Westminster City Council'') geadministreer word.
 
Die distrik word in 'n aantal nie-administratiewe buurte onderverdeel, waaronder die historiese reeringskwartierregeringskwartier rondom die [[Paleis van Westminster]]; die winkelbuurte rondom [[Oxford Street]], [[Regent Street]], Piccadilly en Bond Street; en die vermaaklikheidsbuurt [[Soho]].
 
Behalwe vir sy groot aantal parke en ander groen ruimtes het die oorwegend residensiële distrik 'n hoë bevolkingsdigtheid. In 2014 is die bevolking op meer as 230 000 beraam.
105 148

wysigings