Verskil tussen weergawes van "33 v.C."

63 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{jaarboks|jaar=-33|beeld=PhraatesIVProfile.jpg|teks=Phraates IV}}
 
== Gebeure ==
* Die ''triumvir'' Marcus Antonius trek opnuut na die Araxes en sluit 'n ooreenkoms met die koning van die Mediërs wat 'n groot deel van Armenia aan die Mediërs gee. Hy laat Romeinse soldate agter en gaan na Egipte terug.
* Phraates IV verslaan die Mediërs en neem die Romeinse garnisoene gevange. Die Partiër is sterker as voorheen.<ref name=Sykes>''A History Of Persia'', {{Aut|Sir Percy Sykes}}, Routledge, 2013, ISBN 11356488831-135-64888-3, ISBN 9781135648886978-1-135-64888-6</ref>
* Tiridates kom in opstand teen Phraates wat hom dwing om uit te wyk na die nomade van Sentraal Asië.<ref name=Sykes />
* Die ander ''triumvir'' [[Augustus Octavianus|Octavianus]] sluit sy verowering van Dalmatia en Pannonia tot die Donou suksesvol af. Sy suksesse steek skerperg af teen die min resultate wat [[Marcus Antonius]] teen die Parte behaal het.<ref name=Raaflaub>''Between Republic and Empire: Interpretations of Augustus and His Principate'', Classical studies. Ancient history, {{Aut|Kurt A. Raaflaub, Glen Warren Bowersock}}, University of California Press, 1993, ISBN 05200844700-520-08447-0, ISBN 9780520084476978-0-520-08447-6</ref>
* 31 Desember - Amptelik is dit die einde van die vyfjarige termyn van die ''triumviri''.
 
== Sterftes ==
* [[Tiberius Claudius Nero]] - keiser Tiberius se vader.<ref>''AD 33: The Year That Changed The World'', {{Aut|Colin Duriez}}The History Press, 2013, ISBN 07524955930-7524-9559-3, ISBN 9780752495590978-0-7524-9559-0</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:1ste eeu v.C.]]