Bywoord: Verskil tussen weergawes

615 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
* Hy stap ''<u>uiters</u>'' stadig.
* Hy het ''<u>byna</u>'' tien albasters.
 
==Voornaamwoordelike bywoorde==
Hierdie bywoorde bestaan uit twee ander bywoorde: 'n bywoord van plek en 'n voorsetselbywoord. Voornaamwoordelike bywoorde vervang die kombinasie voorsetsel+naamwoord:
 
:<font color=blue>Met</font> <font color=red>hierdie pen</font> --> <font color=red>hier</font><font color=blue>mee</font>
 
Merk op dat die voorsetsel <font color=blue>met</font> deur sy voorsetselbywoord <font color=blue>mee</font> vervang word en dat die volgorde omgekeer word. Meestal is die voorsetsel en sy bywoord dieselfde:
 
:<font color=blue>Agter</font> die woord --> daar<font color=blue>agter</font>
 
==Kyk ook==
22 781

wysigings