Cornelia: Verskil tussen weergawes

8 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+Skakel chalicothere
(+Verwysings-afdeling)
(+Skakel chalicothere)
 
== Omgewing ==
[[PG du Plessis]], die bekende Suid-Afrikaanse dramaturg, is hier gebore. In 1955 het dr. AC Hoffman 'n belangrike fossielvonds op die plaas ''Uitzoek'' gemaak. Hy het 'n onderkaak van die ''[[chalicothere]]'' ontdek. Later is nog vondse gemaak. Die plaas is 10 km noord van Cornelia.
 
== Sien ook ==