Verskil tussen weergawes van "Aksum"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
In die oudheid was dit die hoofstad van die koninkryk van Aksum. Sedert 1980 is dit 'n wêrelderfenisgebied van Unesco. Belangrike besienswaardighede is die katedraal van Onse Heilige Maria van Sion waar die verbondsark volgens oorlewing sou gestaan het, 'n veld met obeliske en die paleise van Kaleb en die koningin van Skeba. Noordoos van Aksum is die klooster Debre Damo wat moontlik van die sesde eeu dateer.
 
== Bronne ==
* {{en}} [http://www.ethiopiatravel.com/Axum_eng.htm Axum Home of the Arc]. URL besoek op 21 Februarie 2016.
 
== Galery ==
Beeld:Verbondskerk, Aksum.JPG|Die kerk van die Verbondsark.
</gallery>
 
== Bronne ==
* {{en}} [http://www.ethiopiatravel.com/Axum_eng.htm Axum Home of the Arc]. URL besoek op 21 Februarie 2016.
 
[[Kategorie:Ethiopië]]
85 757

wysigings