Verskil tussen weergawes van "Aksum"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Aksum''', '''Aksoem''' of '''Axum''' is 'n stad in die verre noorde van [[Ethiopië]], in die sone Mehakelegnaw en die streek Tigray, taamlik na aan die grens met [[Eritrea]]. In 2007 het die inwoners 49 523 inwoners getel.
 
In die oudheid was dit die hoofstad van die koninkryk van Aksum. Sedert 1980 is dit 'n wêrelderfenisgebied van Unesco. Belangrike besienswaardighede is die katedraal van Onse Heilige Maria van Sion waar die verbondsark volgens oorlewing sou gestaan het, 'n veld met obeliske en die paleise van Kaleb en die koningin van Skeba. Noordoos van Aksum is die klooster Debre Damo wat moontlik van die sesde eeu dateer.
85 757

wysigings