Verskil tussen weergawes van "Romeo en Juliet"

 
== Bronne ==
''Romeo en Juliet'' is gebaseer op ’n tradisie van liefdesverhale wat tot die ou tyd terugdateer. Een van hulle is Piramus en Tisbe, uit [[Ovidius]] se ''Metamorphoses'', wat parallelle metShakespearemet Shakespeare se verhaal bevat: die minnaars se ouers verag mekaar en Piramus glo verkeerdelik dat Tisbe dood is.<ref>Halio (1998: 93).</ref> Die ''Ephesiaca'' van Xenofon van Efese, wat in die 3de eeu geskryf is, bevat ook etlike ooreenkomste met die toneelstuk, onder meer die skeiding van die minnaars en ’n drankie wat ’n slaap soos die dood veroorsaak.<ref>Gibbons (1980: 33).</ref>
 
== Verwysings ==