Verskil tussen weergawes van "Anton Prinsloo"

geen wysigingsopsomming nie
ProfDr. '''Anton F. Prinsloo''' (oorlede [[23 Februarie]] [[2016]]) was ’n Afrikaanse taalkundige, oudvoorsitter van die Taalkommissie en radio- en woordeboekman.
 
Sy eerste twee verhale is in die destydse dagblad ''[[Die Transvaler]]'' gepubliseer toe hy 10 jaar oud was. Met die jare het sy belangstelling in taalwetenskap ál meer toegeneem, maar veral in die oorsprong van Afrikaanse woorde en gesegdes. Hy was ondervoorsitter en van 1999 tot 2003 voorsitter van die Taalkommissie van die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]] waar hy prof. [[Johan Combrink]] opgevolg het ná dié se skielike dood. Hy was ook voorsitter van die Taaladviesraad van die [[SAUK]].
84 357

wysigings