Verskil tussen weergawes van "10 Desember"

→‎Sterftes: + Augusto Pinochet
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Sterftes: + Augusto Pinochet)
 
== Sterftes ==
<!-- Gebruik (Gebore &nbsp; 1980) om ooreenstemmende geboortedatums aan te dui -->
* [[1865]] – Koning [[Leopold I van België]] (* [[1790]]).
* [[1896]] – [[Alfred Nobel]], uitvinder van [[dinamiet]] en stigter van die [[Nobelprys]] (* [[1833]]).
* [[1898]] – [[Thomas Upington]], vierde eerste minister van die [[Kaapkolonie]] (* [[1844]]).
* [[1911]] – [[Sytze Wierda]], Nederlandse argitek in die [[Zuid-Afrikaanse Republiek]] (ZAR) (* [[1839]]).
* [[1917]] – Sir [[Mackenzie Bowell]], die vyfde [[Eerste Minister van Kanada]] (* [[1823]]).
* [[1945]] – [[August Vermeylen]], Vlaams-Belgiese skrywer (* [[12 Mei]] [[1872]]).
* [[1946]] – [[Damon Runyon]], skrywer (* [[1884]]).
* [[1951]] – [[Algernon Blackwood]], skrywer (* [[1869]]).
* [[1957]] – Majoor [[James Stevenson-Hamilton]] in [[Skotland]]. Met sy aftrede is sy droom van die stigting van die Nasionale [[Krugerwildtuin]] in [[Suid-Afrika]] bewaarheid (* [[1867]]).
* [[1967]] – [[Otis Redding]], sanger (* [[1941]]).
* [[1968]] – [[Thomas Merton]], monnik en skrywer (* [[1915]]).
* [[1999]] – [[Franjo Tudjman|Franjo Tuđman]], president van [[Kroasië]] (* [[1922]]).
* [[2006]] – [[Augusto Pinochet]], Chileense generaal en politikus (* [[1915]]).
 
== Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae ==