Verskil tussen weergawes van "Anton Prinsloo"

Geb.dat. ingevoeg volgens gedrukte teksblad op TV vertoon
(Geb.dat. ingevoeg volgens gedrukte teksblad op TV vertoon)
Dr. '''Anton F. Prinsloo''' (oorlede*[[1941]], [[Heilbron]], [[Oranje-Vrystaat]],<ref>[[SABC2]] Televisienuus op 24 Februarie 2016</ref> †[[23 Februarie]] [[2016]]) was ’n Afrikaanse[[Afrikaans]]e taalkundige, oudvoorsitter van die Taalkommissie en radio- en woordeboekman.
 
Sy eerste twee verhale is in die destydse dagblad ''[[Die Transvaler]]'' gepubliseer toe hy 10 jaar oud was. Met die jare het sy belangstelling in taalwetenskap ál meer toegeneem, maar veral in die oorsprong van Afrikaanse woorde en gesegdes. Hy was ondervoorsitter en van 1999 tot 2003 voorsitter van die Taalkommissie van die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]] waar hy prof. [[Johan Combrink]] opgevolg het ná dié se skielike dood. Hy was ook voorsitter van die Taaladviesraad van die [[SAUK]].
 
== Bronne ==
{{Verwysings}}
* {{en}} [http://www.pharos.co.za/authors/3742 Kort lewenskets op pharos.co.za]. URL besoek op 24 Februarie 2016.
 
75 821

wysigings