Verskil tussen weergawes van "Swaweldioksied"

geen wysigingsopsomming nie
::<math>S +O_2 \to SO_2</math>
 
Die swawelatoom het 'n oksidasiegetal van +4 in hierdie molekuul, wat nie die hoogste moontlike waarde is nie. Dit wil sê dat dit nog met suurstof kan reageer en [[swaeltrioksiedswaweltrioksied]] kan vorm volgens:
 
::<math>2SO_2 +O_2 \to 2SO_3</math>
Hierdie reaksie is nogtans slegs in aanwesigheid van 'n katalisator moontlik.
 
SwaeldiosiedSwaweldiosied is 'n taamlik sterk Lewis-suur wat met water swaeligsuur {{chem|H|2|S|O|3}} vorm:
 
::<math>SO_2 +H_2O \to H_2SO_3</math>
 
Hierdie reaksie kan ekologiese gevolge het wanneer deur verbranding van brandstowwe wat swawel bevat, soos steenkool of olie swaeldioksiedswaweldioksied vrygestel word en dit oplos in die water van riviere en mere.
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings