Verskil tussen weergawes van "Swaweldioksied"

geen wysigingsopsomming nie
|formule= {{chem|S|O|2}}
|CASNo=7446-09-5 <ref name=AirProd>{{cite web|url=http://avogadro.chem.iastate.edu/MSDS/sulfur_dioxide.pdf|title=Air Products MSDS|language=en}}</ref>
|Reuk=verstikkend<ref name="AirProd" />
|Reukdrempel= 3-5 dpm<ref name="AirProd" />
|Flitspunt=onbrandbaar
|MolereMassa=64,1 [g/mol]
|Kookpunt= -10[[Celsius|&nbsp;°C]]<ref name="AirProd" />
|Digtheid= 2,25 (rel t.o. lug)<ref name="AirProd" />
|Smeltpunt= -75.5[[Celsius|&nbsp;°C]]<ref name="AirProd" />
|LD50= 2520 dpm (inaseming by rotte)<ref name="AirProd" />
|struktuur=Sulfur-dioxide-resonance-2D.svg
|struktuur2=Sulfur-dioxide-3D-vdW.png
}}
 
'''Swaweldioksied''' is 'n chemiese verbinding van [[swawel]] en [[suurstof]] met 'n formule {{chem|S|O|2}}. By kamertemperatuur is dit 'n kleurlose gas met 'n stekende, verstikkende reuk.
 
Die gas word by verbranding van swawel gevorm:
 
:: <math>S +O_2 \to SO_2</math>
 
Die swawelatoom het 'n oksidasiegetal van +4 in hierdie molekuul, wat nie die hoogste moontlike waarde is nie. Dit wil sê dat dit nog met suurstof kan reageer en [[swaweltrioksied]] kan vorm volgens:
 
:: <math>2SO_2 +O_2 \to 2SO_3</math>
 
Hierdie reaksie is nogtans slegs in aanwesigheid van 'n katalisator soos vanadium(V)oksied {{chem|V|2|O|5}}<ref>''General Chemistry, Enhanced Edition'', {{Aut|Darrell Ebbing, Steven D. Gammon}}, Cengage Learning, 2010, ISBN 05384975210-538-49752-1, ISBN 9780538497527978-0-538-49752-7</ref> moontlik.
 
Swaweldiosied is 'n taamlik sterk Lewis-suur wat met water swaeligsuur {{chem|H|2|S|O|3}} vorm:
 
:: <math>SO_2 +H_2O \to H_2SO_3</math>
 
Hierdie reaksie kan ekologiese gevolge hetinhou. wanneer deurDie verbranding van brandstowwe wat swawel bevat, soos steenkool of olie, stel swaweldioksied vrygestelvry word en dit oploswat in die water van riviere en mere oplos.
 
== Verwysings ==