Sodwanabaai: Verskil tussen weergawes

Skakel
(taalversorging)
(Skakel)
'''Sodwanabaai''' is 'n baai aan die [[Indiese Oseaan]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die ''St. Thomas'' het in 1589 hier gestrand. Die baai is in 1888 opgemeet om sy geskiktheid as 'n hawe te bepaal. Die planne is laat vaar toe 'n hawe by [[Richardsbaai]] 120 km verder suid ontwikkel is. Die baai is nou deel van 'n groot bewaararea, die [[iSimangaliso-vleilandpark]]. Jesser Point dui die suidelike landhoof van die baai aan.
 
Daar is onbeskadigde [[koraalriwwe]] en 'n groot verskeidenheid oseaanlewe in die baai. Die baai is bekend vir sy [[hengel]], ryk [[voël|voëllewe]], [[skubaduik]] en die waterskilpaaie wat hier nes maak.
 
== Skubaduik ==