Verskil tussen weergawes van "Anton Prinsloo"

geen wysigingsopsomming nie
(→‎Bronne: Dr AH Prinsloo, seun)
Uit sy pen het ’n aantal artikels vir taalvaktydskrifte verskyn, ses boeke (onder meer ''Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom'' en ''Bygelowe en waar hulle vandaan kom'') en ’n gereelde rubriek, ''Taalkruie'', in [[Volksblad]]. Hy het eerbewyse ontvang van die Akademie, die [[ATKV]] en die [[FAK]].
 
Dr. Prinsloo is oorleef deur sy vrou, Fida, en 4vier kinders.
 
== Bronne ==
84 357

wysigings