Verskil tussen weergawes van "Rooibalk-klipkabeljou"

(Skakel)
Die word tot 40cm lank en is een van die kleiner klipkabeljoue. Die vis se lyf is oranje-rooi met ses vertikale [[rooi]] bande wat oor die lyf strek. Die rant van die dorsale vin is donkerooi. Die vis kan sy kleur varieer na aanleiding van sy gemoed.
 
Die vis leef in aflandige [[Koraalriwwe|koraal-]] en rotsriwwe in water wat 3 tot 100m diep is. Hulle is alleenlopers en word dikwels gesien tussen die koraal koppe waar hulle hul prooi, bestaande uit klein vissies of [[skaaldiere]], voorlê.
 
== Sien ook ==