Verskil tussen weergawes van "Bruinburnie"

16 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Skakel
(Verbeter)
(Skakel)
}}
 
Die '''Bruinburnie''' (''Chaetodon blackburnii'') is 'n [[vlindervis]] wat voorkom aan die ooskus van [[Suid-Afrika]] vanaf [[KwaZulu-Natal]] en kom ook in [[Mauritius]] voor. Die onvolwasse vissies is al in [[Algoabaai]] gevind. Die [[vis]] word tot 14 cm lank en kom in [[Koraalriwwe|koraal-]] en rotsriwwe voor in water wat tussen 1 en 70 m diep is. Die vis is geel aan die voorkant, met 6 tot 8 strepe wat uitstraal van agter die pektorale vinne, en is donker aan die stertkant. Daar is 'n vertikale band oor die oë wat strek tot teen die dorsale vin. Die bekkenvinne is geel terwyl die basis van die stert wit is. Hulle vaar nie goed in [[akwarium]]s nie. In Engels staan die vis bekend as die ''Blackburne''.
 
== Sien ook ==