Verskil tussen weergawes van "Ostraciidae"

(→‎Genera: Verbeter)
(→‎Kenmerke: Skakel)
 
== Kenmerke ==
Die familie se liggaam is bedek met 'n harde laag bekend as 'n karapaks. Daar is slegs gate vir die oë, mond, kieue, neus, anus en vinne in die karapaks. Die grootte wissel van 15 – 46 cm. Die familie verkies om in rots en koraal riwwe[[koraalriwwe]] te leef tot op dieptes van 90 m. Hulle is omnivore en eet onder andere slakke, [[skaaldier]]e, sponse, wurms en [[alge]]. Wanneer die vis bedrieg raak skei die familie 'n toksien af. As gevolg hiervan kan die familie nie in [[akwarium]]s aangehou word nie.
 
== Genera ==