Verskil tussen weergawes van "Swartogies-slangpaling"

(→‎Bron: Verbeter)
(→‎Habitat: Skakel)
 
==Habitat==
Die paling word gereeld gesien in die dag in die sanderige gedeeltes van koraal riwwe[[koraalriwwe]]. Hulle kom ook voor in seegrasbeddings. Hulle eet vissies en [[skaaldier]]e. Swartogies-slangpalings wat op eenslag geëet word, kan 'n gat in die pens van hul jagter met hul stertpunt maak. Hulle aard goed in groot [[akwarium]]s.
 
==Sien ook==