Verskil tussen weergawes van "Ethelred II van Engeland"

Opruim
(Skakel)
(Opruim)
|2 = [[18 Maart]] [[978]] – [[23 April]] [[1016]]
|opskrif3 = Voorganger
|3 = [[Eduard die Martelaar]] <br />[[Sven I van Denemarke|Sven Vurkbaard]]
|opskrif4 = Opvolger
|4 = [[Sven I van Denemarke|Sven Vurkbaard]] <br />[[Edmund Ironside]]
|opskrif5 = Eggenote
|5 = [[Elfgifa van York|Elfgifa]]<br />[[Emma van Normandië|Emma]]
|opskrif10 = Moeder
|10 = [[Elfrida, koningin van Engeland|Elfrida]]
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
'''Ethelred II''' (c. [[968]] - [[23 April]] [[1016]]) was die seun van [[Edgar die Vreedsame]] en sy vrou, [[Elfrida, koningin van Engeland|Elfrida]]. Hy was van [[978]] tot [[1013]] en van [[1014]] tot [[1016]] koning van [[Engeland]].
 
Ethelred het op tienjarige ouderdom koning geword ná die moord op sy halfbroer, [[Eduard die Martelaar]]. In Engels is sy bynaam ''the Unready'' – dit kom in dié geval van die Angel-Saksiese woord ''unræd'', wat "sonder raad" beteken.
 
Ná enkele dekades van rus het die [[Denemarke|Dene]] aan die begin van Ethelred se bewind weer begin met strooptogte aan die Engelse kus, en later met aanvalle deur leëreenhede. Die koning het probeer om die [[Vikings]] af te koop. Hy het nie juis ’n keuse gehad nie, want hy kon nie sy generaals vertrou nie. Die afkoopgeld het egter die Dene jaar ná jaar teruggelok.
 
Eindelik het Ethelred op [[13 November]] [[1002]] besluit om alle Dene in Engeland uit te moor. In reaksie hierop het koning [[Sven Vurkbaard]] van [[Denemarke]] begin met sy pogings om Engeland te verower. Dit het toe ook in [[1013]] gebeur en Ethelred het in bannelingskap gegaan. In [[1014]] het die Engelse Sven se opvolger, [[Knoet die Grote]], uitgedryf en Ethelred se mag herstel.
 
Ethelred het minstens sestien kinders uit twee huwelike gehad. Sy tweede vrou was [[Emma van Normandië]]. Haar kleinneef [[Willem I van Engeland|Willem I die Veroweraar]] het sy verwantskap aan haar later gebruik as basis vir sy aanspraak op die troon van Engeland.
 
In April [[1016]] is Ethelred in [[Londen]] dood, waar hy ook begrawe is. Hy is opgevolg deur sy seun [[Edmund Ironside]].
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [http[://nl.wikipedia.org/wiki/_Ethelred_II: Ethelred II]]''
{{Verwysings}}
<references/>
 
[[Kategorie:Engelse monarge]]
[[Kategorie:Huis van Wessex]]
 
{{Monarge van Engeland}}
 
[[Kategorie:Engelse monarge]]
[[Kategorie:Huis van Wessex]]