Verskil tussen weergawes van "Federale distrikte van Rusland"

Opruim
k
(Opruim)
[[FileLêer:Map_of_Russian_districtsMap of Russian districts,_2014 2014.png|thumbduimnael|350px|
{{legend|yellow;|[[Sentrale Federale Distrik]]}}
{{legend|tomato;|[[Suidelike Federale Distrik]]}}
{{legend|#ade4eb;|[[Federale Distrik Krim]]}}
]]
Die nege '''federale distrikte''' ([[Russies]]: федера́льные округа́, ''federalnije okroega'') is ’n indeling van die [[Federale deelgebiede van Rusland|federale deelgebiede]] van [[Rusland]] om administrasie te vergemaklik. Elke distrik bestaan uit verskeie federale deelgebiede en elk het ’n presidensiële afgevaardigde.
 
Die voormalige Russiese president [[Wladimir Poetin]] het die federale distrikte in Mei 2000 gestig as deel van ’n groter program om federale mag te versprei. Daar was aanvanklik sewe distrikte, maar op [[19 Januarie]] [[2010]] het die agtste een, die Federale Distrik Noord-Kaukasus, ontstaan uit die Suidelike Federale Distrik en op 21 Maart 2014 is die [[Federale Distrik Krim]] gestig ná die betwiste anneksasie van die [[Krim]] deur [[Rusland]].<ref name="rbc">{{cite news|url=http://top.rbc.ru/politics/21/03/2014/912755.shtml|title=В России создан Крымский федеральный округ|publisher=RBC|date=21 Maart 2014}}</ref>
Vir ekonomiese en statistieke doeleindes word die federale deelgebiede ook gegroepeer in twaalf [[Ekonomiese distrikte van Rusland|ekonomiese distrikte]], wat ’n aparte indeling is.
 
== Lys en samestelling van die federale distrikte ==
Hier volg ’n lys van die federale distrikte met hulle deelgebiede.
 
* [[Sentrale Federale Distrik|Sentrale]] (Центральный, ''Tsentralni'')
# [[Belgorod-oblast]]
# [[Brjansk-oblast]]
# [[Iwanowo-oblast]]
# [[Jaroslawl-oblast]]
# [[Kaloega-oblast]]
# [[Koersk-oblast]]
# [[Kostroma-oblast]]
# [[Lipetsk-oblast]]
# [[Federale stede van Rusland|Federale stad]] [[Moskou]]
# [[Moskou-oblast]]
# [[Orjol-oblast]]
# [[Wladimir-oblast]]
# [[Woronezj-oblast]]
* [[Suidelike Federale Distrik|Suidelike]] (Южный, ''Joezjni'')
# [[Adigea]]
# [[Astrachan-oblast]]
# [[Rostof-oblast]]
# [[Wolgograd-oblast]]
* [[Noordwestelike Federale Distrik|Noordwestelike]] (Северо-Западный, ''Sewero-Zapadni'')
# [[Archangelsk-oblast]]
# [[Nenetsië]]
# [[Nowgorod-oblast]]
# [[Pskof-oblast]]
# [[Federale stede van Rusland|Federale stad]] [[Sint Petersburg]]
# [[Wologda-oblast]]
* [[Verre-Oosterse Federale Distrik|Verre-Oosterse]] (Дальневосточный, ''Dalnewostotsjni'')
# [[Amoer-oblast]]
# [[Chabarofsk-krai]]
# [[Sachalin-oblast]]
# [[Tsjoekotka]]
* [[Siberiese Federale Distrik|Siberiese]] (Сибирский, ''Sibirski'')
# [[Altai|Republiek van Altai]]
# [[Altai-krai]]
# [[Tomsk-oblast]]
# [[Zabaikalski-krai]]
* [[Federale Distrik Oeral|Oeral]] (Уральский, ''Oeralski'')
# [[Chanto-Mansië]]
# [[Jamalië]]
# [[Tjoemen-oblast]]
# [[Tsjeljabinsk-oblast]]
* [[Federale Distrik Wolga|Wolga]] (Поволжский, ''Powolzjski'' – die tradisionele naam, wat beteken "die gebied aan die [[Wolga-rivier]]")
# [[Basjkortostan]]
# [[Kirof-oblast]]
# [[Tartarstan]]
# [[Tsjoewasjië]]
* [[Federale Distrik Noord-Kaukasus|Noord-Kaukasus]] (Северо-Кавказский, ''Sewero-Kafkazski'')
# [[Dagestan]]
# [[Ingoesjetië]]
# [[Stawropol-krai]]
# [[Tsjetsjnië]]
* [[Federale Distrik Krim|Krim]] (Крымский, ''Krimski'')
# [[Krim|Republiek Krim]]
# [[Sewastopol]]
 
== Sien ook ==
* [[Ekonomiese distrikte van Rusland]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
* ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Federal_districts_of_Russia:Federal districts of Russia|Engelse Wikipedia] ]''
 
{{Deelgebiede van Rusland}}