Verskil tussen weergawes van "Golden Globe"

35 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
Opruim
(Nuwe artikel, sjabloon kom)
 
(Opruim)
{{Inligtingskas
|naam = Golden Globes
|kleur =
|opskrif5 =
|5 =
}}
|opskrif6 =
 
|6 =
|opskrif7 =
|7 =
}}
Die '''Golden Globes''' is [[VSA|Amerikaanse]] pryse wat sedert [[1944]] deur die 93 lede van die [[Hollywood Foreign Press Association]] (HFPA) toegeken word vir uitnemendheid in [[rolprent]]e en op [[televisie]], plaaslik en internasionaal. Die jaarlikse formele seremonie waarop die pryse toegeken word, is ’n belangrike deel van die rolprentwese se prysseisoen, wat eindig met die jaarlikse [[Oscar]]-toekenningsaand.<ref>{{cite web |url= http://www.hfpa.org/history/|title= HFPA History|accessdate=2008-11-02 |work= www.hfpa.org|publisher= HFPA|date= }}</ref>
 
Die [[71ste Golden Globe-toekenningsaand]], wat uitnemendheid in 2013 vereer het, is op 12 Januarie 2014 in die Beverly Hilton Hotel in [[Beverly Hills]], [[Kalifornië]], gehou. Dit vind sedert 1961 hier plaas.<ref>Butler, Don. [http://www.canada.com/reginaleaderpost/news/travel/story.html?id=bcf5dd9d-d70e-4f17-a396-3b8e0f65f01c "Beverly Hilton recaptures lustre of its glory days"], ''Regina Leader-Post'', 9 Mei 2008. Besoek op 28 Januarie 2009</ref>
 
== Kategorieë ==
=== Rolprente ===
* Beste rolprent – drama
* Beste rolprent – musiekblyspel of komedie
* Beste regisseur
* Beste akteur – rolprentdrama
* Beste akteur – musiekblyspel of komedie
* Beste aktrise – rolprentdrama
* Beste aktrise – musiekblyspel of komedie
* Beste byspeler – rolprent
* Beste byspeelster – rolprent
* Beste draaiboek
* Beste oorspronklike musiek
* Beste oorspronklike liedjie
* Beste buitelandse rolprent
* Beste vollengte-animasieprent (sedert 2006)
* Cecil B. DeMille-prys vir lewenslange bydrae tot die rolprentwese
 
=== Televisie ===
Sedert 1956:
* Beste dramareeks
* Beste komediereeks
* Beste akteur in ’n TV-dramareeks
* Beste akteur in ’n TV-komediereeks
* Beste aktrise in ’n TV-dramareeks
* Beste aktrise in ’n TV-komediereeks
* Beste minireeks of rolprent vir TV
* Beste akteur in ’n minireeks of rolprent vir TV
* Beste aktrise in ’n minireeks of rolprent vir TV
* Beste byspeler in ’n minireeks of rolprent vir TV
* Beste byspeelster in ’n minireeks of rolprent vir TV
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{CommonsKategorie-inlyn|Golden Globe Awards|Golden Globe-pryse}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Golden_Globe_Award:Golden Globe Award|Engelse Wikipedia]</small>]
 
{{Golden Globe-aande}}