Cornelia: Verskil tussen weergawes

24 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(New page: Die dorpie Cornelia is geleë tussen Villiers en Vrede. Die dorp is vernoem na Cornelia Mulder, die tweede vrou van President F.W. Reitz van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is i...)
 
kNo edit summary
Die dorpie Cornelia is geleë tussen [[Villiers]] en [[Vrede]]. Die dorp is vernoem na Cornelia Mulder, die tweede vrou van President [[F.W. Reitz]] van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is in 1917 geproklameer, maar het eers in 1923 munisipale status ontvang.
 
[[Kategorie:Vrystaat]]