Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

70 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* [[1859]] – Die dorp [[Jacobsdal]] word in die Vrystaat gestig.
* [[1900]] – [[Tweede Vryheidsoorlog]]: Die [[Slag van Poplar Grove]] vind langs die [[Modderrivier]] plaas.
* [[1926]] – Die eerste suksesvolle trans-Atlantiese radio-telefoon gesprektelefoongesprek vind plaas tussen [[New York]] en [[Londen]].
* [[1936]] – [[Duitsland]] herbeset die gedemilitariseerde [[Rynland]], en verbreek daarmee die [[Verdrag van Versailles]] en die [[Locarno Verdrae]] wat na die [[Eerste Wêreldoorlog]] onderteken is.
* [[1950]] – Die [[Sowjetunie]] reik ’n verklaring uit wat ontken dat die [[Duitsland|Duitse]] [[kernfisika|kernfisikus]] [[Klaus Fuchs]] as ’n Sowjet [[spioenasie|spioen]] gedien het.
* [[1965]] – Amerikaanse Burgerregtebeweging: [[Burgerregte]] betogers wat van [[Selma, Alabama|Selma]] na [[Montgomery, Alabama|Montgomery]], [[Alabama]] marsjeer word brutaal deur die [[polisie]] aangeval op [[Selma na Montgomery optogte|Bloedige Sondag]].
 
== Geboortes ==
== Sterftes ==
* [[161]] – keiser [[Antoninus Pius]] (* [[86]]).
* [[203]] – [[Perpetua en Felicitas]], Christen-martelaars.
* [[1724]] – [[Pous Innocentius XIII]], die 244ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* [[1655]]).
* [[1878]] – [[Alfred Donné]], ’n Franse bakterioloog, dokter en bekend vir die ontdekking van ''trichomonas vaginalis'' en [[leukemie]]; ook die uitvinder van die fotoelektriese [[mikroskoop]] († [[1801]]).
* [[1990]] – [[Koos Strauss]], Suid-Afrikaanse politikus (* [[1900]]).
* [[1999]] – [[Stanley Kubrick]], ’n Amerikaanse rolprentregisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer en kinematograaf (* [[1928]]).
* [[2013]] – [[Dirk Coetzee]], mede-stigtermedestigter en bevelvoerder van die polisie-eenheidpolisieeenheid op Vlakplaas ( * [[1945]]).
* 2013 – [[Freda Linde]], Suid-Afrikaanse skrywer en vertaler van kinderboeke (* [[1915]]).
 
== Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae ==
* [[Onderwysersdag]] in [[Albanië]]
 
{{commonskat|7 March}}
70 373

wysigings