Verskil tussen weergawes van "1977"

31 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
== Gebeure ==
* [[27 April]] – Die [[Suid-Afrika]]anse regering begin onderhandelinge met die Westerse Kontakgroep van die [[Verenigde Nasies]] se Veiligheidsraad oor die politieke toekoms van Suidwes-Afrika/[[Namibië]]
* [[30 April]] – Prof. Hennie Bingle tree af as rektor van die [[Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys|PU vir CHO]] en word opgevolg in die pos deur Prof. Tjaart van der Walt.
* [[26 Junie]] – [[Elvis Presley]] hou sy laaste konsert
* [[27 Junie]] – [[Frankryk]] verleen onafhanklikheid aan [[Djiboeti]]
* [[5 September]] – [[Voyager 1]], 'n onbemande ruimtetuig wat al die planete besoek, word lanseer.
* [[6 Desember]] – Suid-Afrika verklaar [[Bophuthatswana]] onafhanklik, maar dit word deur geen ander land só aanvaar nie.
* Die Belgiese chemikus [[Ilya Prigogine]] ontvang ’n [[Nobelprys]] vir die bekendstelling van [[dissipatiewe stelsels]] en selforganisasie
 
== Geboortes ==
* [[11 Mei]] – [[Victor Matfield]], Suid-Afrika se twee-en-vyftigste [[Springbokkaptein]].
* [[4 Julie]] – [[Allan Kierstein Jepsen]], Deense sokkerspeler.
* [[4 Julie]] – [[Balázs Nikolov]], Hongaarse sokkerspeler.
* [[6 Oktober]] – [[Carola Schouten]], Nederlandse politikus.
* [[27 Oktober]] – [[Tessa Jubber]], Suid-Afrikaanse aktrise.
* [[16 Augustus]] – [[Elvis Presley]], Amerikaanse sanger en ruk-en-rol-koning sterf op 42-jarige ouderdom (* [[1935]]).
* [[12 September]] – [[Steve Biko]], [[Suid-Afrika]]anse [[apartheid|anti-apartheidsaktivis]] en stigter van die ''Swart bewussynsbeweging'' sterf in polisie-aanhouding (* [[1946]]).
* [[13 September]] – [[Leopold Stokowski]], Britse dirigent (* [[1882]]).
* [[16 September]] – [[Maria Callas]], operasangeres (* [[1923]])
* [[25 Desember]] – [[Charlie Chaplin]], Britse [[akteur]], [[skrywer]] en rolprentvervaardiger (* [[1889]]).
* [[26 Desember]] – [[Howard Hawks]], Amerikaanse rolprentregisseur (* [[1896]]).
 
[[Kategorie:20ste eeu]]
81 682

wysigings