Verskil tussen weergawes van "Emmarentia"

2 290 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+ Inligtingskas & Navigasie
(+ Inligtingskas & Navigasie)
{{Inligtingskas Suid-Afrikaanse dorp
[[Lêer:Geldenhuysgesin.jpg|duimnael|links|380px|Lourens en Emmarentia Geldenhuys en hul gesin. Die voorstad is na haar genoem.]]
| naam = Emmarentia
| ander_naam =
| inheemse_naam =
| nedersetting_tipe = [[Voorstad]]
| beeld_stadsilhoeët =
| beeld_alt =
| beeldbyskrif =
| beeld_vlag =
| beeld_seël =
| beeld_skild =
| bynaam =
| slagspreuk =
| beeld_kaart =
| duimdrukkeretiketposisie = onderkant
| kaart_onderskrif =
| latd = 26 |latm = 9 |lats = 21.6
| longd = 28 |longm = 0 |longs = 10.8
| provinsie = Gauteng
| distrik =
| munisipaliteit = Stad Johannesburg
| hoofplek = Johannesburg
| stigtingsdatum =
| regeringvoetnotas =
| regeringstipe =
| leier_party =
| leiertitel =
| leiernaam =
| leiertitel1 =
| leiernaam1 =
| leiertitel2 =
| leiernaam2 =
| oppervlakvoetnotas =
| oppervlak_totaal_km2 =
| oppervlak_metro_km2 =
| hoogte_m =
| hoogte_maks_m =
| hoogte_min_m =
| bevolkingvoetnotas =
| bevolking_skat =
| bev_skat_op =
| bevolking_totaal = 5116
| bevolking_soos_op = 2011
| bevolking_metro =
| bevolkingsdigtheid_metro_km2 =
| bevolking_metro_voetnotas =
| bevolking_demonym =
| bevolkingnota =
| demografie1_voetnotas =
| persent_swart = 26.1%
| persent_kleurling = 2.5%
| persent_asiër = 27.4%
| persent_wit = 40.9%
| persent_ander = 3.0%
| demografie2_voetnotas =
| demografie2_titel1 = [[Engels]]
| demografie2_info1 = 67.2%
| demografie2_titel2 = [[Afrikaans]]
| demografie2_info2 = 10.2%
| demografie2_titel3 = [[Zoeloe]]
| demografie2_info3 = 5.5%
| demografie2_titel4 = [[Tswana]]
| demografie2_info4 = 3.4%
| demografie2_titel5 = Ander
| demografie2_info5 = 13.7%
| poskode = 2195
| poskode2 = 2029
| skakelkode =
| sensuskode = 798016078
| webwerf =
}}
 
[[Lêer:Geldenhuysgesin.jpg|duimnael|links|380px|Lourens en Emmarentia Geldenhuys en hul gesin. Die voorstad is na haar genoem.]]
 
'''Emmarentia''' is 'n boomryke, gevestigde en betreklik gegoede voorstad van [[Johannesburg]], [[Gauteng]], [[Suid-Afrika]]. Dis sowat 4 km noord van die stadsaal geleë. Dit word begrens deur [[Linden]] in die noorde, [[Greenside]] in die ooste, [[Melville]] in die suide en [[Roosevelt Park]] in die weste.
 
Die voorstad is op die welgestelde politikus en weldoener [[Lourens Geldenhuys]], na wie die [[Laerskool Louw Geldenhuys]] in die aangrensende [[Linden]] genoem is, se plaas Braamfontein aangelê en genoem na sy vrou, Emmarentia. Die voorstad is op [[28 April]] [[1937]] geproklameer en Uitbreiding 1 op [[4 Julie]] [[1945]]. Die ou pad na [[Rustenburg]], wat later die naam Barry Hertzoglaan gekry het, skei Emmarentia en [[Greenside]].
 
== Demografie ==
Die voorstad, in die vorm van 'n agterstevoor sewe, beslaan vir sensusdoeleindes 3,81&nbsp;km<sup>2</sup> en het in 2011 5&nbsp;116 inwoners gehad van wie 41 persent wit was, 27 persent Indies en 26,1 persent swart.<ref> {{en}} [http://census2011.adrianfrith.com/place/798016078 Sensussyfers van 2011 op adrianforth.com]. URL besoek op 28 Februarie 2012016.</ref> Tien jaar vroeë was die bevolking in 'n ietwat groter gebied wat destyds ook die Johannesburgse Botaniese Tuin ingesluit het, 4&nbsp;452, van wie 56,1 persent wit was, 28 persent swart en 13,4 persent Indies.<ref> {{en}} [http://census2001.adrianfrith.com/place/77409073 Sensussyfers van 2001 op adrianfirth.com]. URL besoek op 28 Februarie 2016.</ref> Engels was in albei gevalle die grootste huistaal, maar terwyl 60,2 persent dit in 2001 as huistaal aangedui het, was dit in 2011 die huistaal van 67,2 persent van die inwoners. Afrikaans het teruggesak van die huistaal van 12,6 persent van die inwoners in 2001 tot 10,2 persent in 2011.
 
== Bronne ==
* Potgieter, D.J. (red.) 1972. ''[[Standard Encyclopaedia of Southern Africa]]''. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Voorstede van Johannesburg}}
 
[[Kategorie:Voorstede van Johannesburg]]