Verskil tussen weergawes van "1994"

16 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* [[27 Maart]] – Die [[Eurofighter Typhoon]] [[vegvliegtuig]] onderneem sy nooiensvlug in Europa.
* [[28 Maart]] – Die "Shell House"-slagting tussen lede van die [[Inkatha-Vryheidsparty]] en die [[African National Congress]] vind in [[Johannesburg]] plaas.
* [[6 April]] – Die [[Rwandese volksmoord]] begin toe die [[vliegtuig]] met die [[President]] van [[Rwanda]], Juvénal Habyarimana, en die President van [[Burundi]], Cyprien Ntaryamira, deur ekstremiste met vuurpyle afgeskiet word.
* [[15 April]] – Die [[Marrakesj-verdrag]] word geteken om die [[Wêreldhandelsorganisasie]] te vorm.
* [[18 April]] – [[Brian Lara]] teken 375 aan in 'n beurt in 'n [[krieket]] toetswedstryd, en verbeter so [[Garfield Sobers]] se vorige rekord van 365.
* [[27 April]] tot [[29 April]] – [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994|Suid-Afrika se eerste volledig demokratiese verkiesing]].
* [[10 Mei]] – [[Nelson Mandela]] word as Suid-Afrika se eerste swart President ingehuldig.
83 397

wysigings