Verskil tussen weergawes van "Keël"

26 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:Kegel.jpg|thumbduimnael|regs|'n Keël met radius ''r'', hoogte ''h'' en lengte van skuinssy ''l''.]]
 
'n '''Keël''' is 'n driedimensionele geometriese vorm wat deur twee [[parameter]]s beskryf word. Dit kan vergelyk word met die vorm van 'n (afgeslote) heksehoed.
 
== [[Oppervlakte|Oppervlak]] en [[Volume]] ==
Indien <math>r</math> die straal van die sirkelvormige basis van die keël is, <math>h</math> die hoogte is en <math>l</math> die lengte van die skuinste van die punt van die keël tot die sirkelvormige rand, dan is:
 
<math>Volume = \frac{1}{3}\pi r^2h</math>
 
{{DEFAULTSORT:Keel}}
[[Kategorie:Meetkunde]]