Verskil tussen weergawes van "Saampersbaarheidsfaktor"

Maak ISBN reg
(Maak ISBN reg)
Vir 'n ideale gas geld:
 
:: <math>PV = nRT</math>
:: <math>P\bar{V} = RT</math>
 
Dat wil sê dat vir 'n ideale gas:
:: <math>\frac{P\bar{V}}{RT} = Z = 1</math>
 
Vir 'n nie-ideale gas kan egter Z afwyk van die ideale waarde van een. Daar is twee effekte. Vir gasse soos [[helium]] is daar net 'n positiewe afwyking wat by hogere drukke liniêrlineêr toeneem. Dit is die gevolg van die feit dat heliumatome 'n eindige volume besit wat die beskikbare volume vir andere atome verlaag. Vir gasse soos {{Chem|C|O|2}} is daar nog een andere, negatiewe, effek. Dit is die gevolg is van die intermolekulêre aantrekking wat die druk verlaag. Die afwykings van Z=1 word veral duidelik by lae temperature (sien grafiek).<ref>{{Aut|Peter Atkins, Julio de Paula}} Physical Chemistry 10th ed., 2014, ISBN 978-1-4292-9019-7, bls 46</ref>
 
Die saamperbaarheidsfaktor kan verder beskryf word met 'n [[viriaalvergelyking]] orof met die [[vanderwaalsvergelyking]].
 
== Kyk ook ==