Verskil tussen weergawes van "7de Dinastie van Egipte"

Opruim
(Opruim)
Die '''7de Dinastie''' van [[Antieke Egipte]] (ook '''Dinastie VII''' geskryf) was die eerste dinastie van ’n verwarrende periode bekend as die [[Eerste Oorgangstydperk van Egipte|Eerste Oorgangstydperk]]. Dit word dikwels met die [[8ste Dinastie]] gekombineer vanweë die vinnige opvolging van [[farao|farao's]] en die feit dat hul regeringstydperke nie bekend is nie. Die twee dinastieë het geduur van omstreeks [[2181 v.C.|2181]] tot [[2160 v.C.]].
 
== Heersers ==
Min is bekend oor die [[farao|farao's]] van die 7de Dinastie. Die bekendstes was:
 
<center>
{{Skeidingslyn|AAAA80|AAAA80}}
|-
|
| [[Netjerkare]]?
| Hy kan [[Nitocris]] van die 6de Dinastie wees.
|-
|
| [[Menkare]]
|
|-
|
| [[Netjerkare II]]
|
|-
| Nebi
| [[Neferkare Neby]]
| Het ’n [[Egiptiese piramide|piramide]] beplan of begin, moontlik by [[Saqqara]].
|-
|
| [[Djedkare Sjemai]]
|
|-
|
| [[Neferkare Chendoe]]
|
|-
|
| [[Merenhor]]
|
|-
| Seneferka
| [[Neferkamin]]
|
|-
|
| [[Nikare]]
|
|-
|
| [[Neferkare Tereroe]]
|
|-
|
| [[Neferkahor]]
| Bekend van ’n silinderseel.
</center>
 
<br />
<center>{{Opvolgkassie
| vorigenaam = Voorafgegaan deur
| vorige = ← [[6de Dinastie]]
| lys = [[7de Dinastie van Egipte|7de Dinastie]]
| volgendenaam = Opgevolg deur
| volgende = [[8ste Dinastie]] →
}}</center>
<br>
 
[[Kategorie:Dinastieë van Antieke Egipte|07]]