Verskil tussen weergawes van "Warmbad"

103 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
Verwyder foto van Badplaas, dis nie eers naby Warmbad nie!
(Verwyder foto van Badplaas, dis nie eers naby Warmbad nie!)
| webwerf = http://www.belabela.gov.za/
}}
 
[[Lêer:Waterslides at Warmbaths.JPG|duimnael|links|260px|Swembad en geriewe by Warmbad se vakansieoord.]]
[[Lêer:Badplaas main pool.jpg|duimnael|links|260px|Die hoofswembad tydens 'n vakansie.]]
'''Warmbad''' (amptelik ''Bela-Bela'', [[Engels]]: ''Warmbaths'') is 'n dorp wat in die [[Geotermiese energie|geotermiese]] warmwaterbronne van die [[Limpopo (provinsie)|Limpopoprovinsie]] van [[Suid-Afrika]] geleë is. Bela-Bela, die [[Tswana]]-naam vir die bronne, produseer 22 000 liter water per uur teen 50 °C. Dit is deur [[Tswanas|Tswanastamme]] ontdek wat in die vroeë 1800's in die gebied inbeweeg het. In [[1873]] het die [[Transvaal]]se regering die grond gekoop om 'n vakansieoord by die fonteine te bou en dit Warmbad genoem. Daar woon ongeveer 45 000 mense. Die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] nasionale pad gaan naby Warmbad verby. Die naam van die dorp is in 2002 amptelik gewysig na '''Bela-Bela'''.
 
'''Warmbad''' (amptelik ''Bela-Bela'', [[Engels]]: ''Warmbaths'') is 'n dorp wat in die [[Geotermiese energie|geotermiese]] warmwaterbronne van die [[Limpopo (provinsie)|Limpopoprovinsie]] van [[Suid-Afrika]] geleë is. Bela-Bela, die [[Tswana]]-naam vir die bronne, produseer 22 000 liter water per uur teen 50 °C. Dit is deur [[Tswanas|Tswanastamme]]tamme ontdek wat in die vroeë 1800's in die gebied inbeweeg het. In [[1873]] het die [[Transvaal]]se regering die grond gekoop om 'n vakansieoord by die fonteine te bou en dit Warmbad genoem. Daar woon ongeveer 45 000 mense. Die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] nasionale pad gaan naby Warmbad verby. Die naam van die dorp is in 2002 amptelik gewysig na '''Bela-Bela'''.
==Distrik==
 
Die distrik is 5 800km<sup>2</sup> groot en in [[1950]] geproklameer. Die belangrikste gewasse is [[mielies]], [[grondbone]], sorghum en [[koring]]. Die koring word verbou onder besproeiing uit die [[Rust de Winterdam]]. Daar word ook geboer met [[bees]]te, [[Skaap|skape]] en [[vark]]e. [[Tin]] word by Rooiberg ontgin; sowat 55&nbsp;km vanaf Warmbad. Daar is ook 'n [[blokhuis]] wat tot 'n nasionale monument verklaar is.
== Distrik ==
Die distrik is 5 800km&nbsp;800&nbsp;km<sup>2</sup> groot en in [[1950]] geproklameer. Die belangrikste gewasse is [[mielies]], [[grondbone]], sorghum en [[koring]]. Die koring word verbou onder besproeiing uit die [[Rust de Winterdam]]. Daar word ook geboer met [[bees]]te, [[Skaap|skape]] en [[vark]]e. [[Tin]] word by Rooiberg ontgin; sowat 55&nbsp;km vanaf Warmbad. Daar is ook 'n [[blokhuis]] wat tot 'n nasionale monument verklaar is.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4.
 
{{Limpopo saadjie}}
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC36}}