Verskil tussen weergawes van "Badplaas"

74 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| inheemse_naam =
| ander_naam = (eManzana)
| beeld_stadsilhoeët = Badplaas mainhot swimming pool.jpgJPG
| beeldbyskrif = Die hoofswembad by Badplaas
| nedersetting_tipe = [[Dorp]]ie
| webwerf =
}}
 
'''Badplaas''', amptelik bekend as '''eManzana''', is 'n klein vakansiedorpie wat geleë is langs 'n warmwaterbron aan die voet van die Ndlumudlumuheuwels ([[Swazi]]: Plek van baie Donder) in [[Mpumalanga]], [[Suid-Afrika]]. Die bron borrel uit die grond teen 'n tempo van 30 000 liter per uur en het onder vroeëre inwoners bekendgestaan as Emanzana (Helende Waters). Blykbaar is die gebied rondom die bron in [[1876]] deur 'n Swazihoofman aan Jacob de Clercq gegee om 'n handelspos daar op te rig.
 
== Sien ook ==
[[Lêer:Badplaas main pool.jpg|duimnael|links|Die hoofswembad]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Eksterne skakels ==
* [http://maps.google.com/maps?ll=-25.953827,30.566711&spn=0.118558,0.160632&t=k&hl=en Google Map]
 
== Verwysings ==